Jonah Lomu

Jonah Lomu Rugbyportaal
Lomu in 2004
Volle naam Jonah Tali Lomu
Geboortedatum (1975-05-12)12 Mei 1975
Geboorteplek Pukekohe, Auckland, Nieu-Seeland
Sterftedatum 18 November 2015 (op 40)
Sterfteplek Auckland, Nieu-Seeland
Lengte 1,96 m
Massa 119 kg
Skool Wesley College, Auckland
Vername familie Andrew Lomu, John Tamanika, Seti Kiole
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Linker vleuel
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2009–2010
2005–2006
2000–2001
Marseille
Cardiff Blues
Wainuiomata
3
10
2
(0)
(5)
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2006
2000–03
1994–99
North Harbour
Wellington
Counties Manukau
3
21
28
(0)
(65)
(95)
korrek soos op 9 September 2006.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2000–03
1999
1996–98
Hurricanes
Chiefs
Blues
29
8
22
(55)
(10)
(65)
korrek soos op 9 September 2006.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1994–2002 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 63 (185)
korrek soos op 7 Maart 2008.
Nasionale Sewesspan
Jare Land Toernooie
1994–2001 Nieu-Seeland

Jonah Tali Lomu (12 Mei 197518 November 2015) was ’n Nieu-Seelandse rugbyspeler van Tongaanse herkoms.[1] Hy het sy land in 63 toetse verteenwoordig. Oor hom is gesê dat hy die eerste ware globale rugbysuperster was[2] en dat hy ’n enorme invloed op die spel gehad het.[3] Hy is op 9 Oktober 2007 in die Internasionale Rugbyheldesaal opgeneem[4] en op 24 Oktober 2011 in die IRR Heldesaal.[5] Hy het tydens die Rugbywêreldbeker 1995 en Rugbywêreldbeker 1999 vir Nieu-Seeland uitgedraf.

Lomu het ’n nieroorplanting ondergaan in 2004, maar het daarna weer rugby gespeel. Hy is op 40-jarige ouderdom skielik aan nierversaking in Auckland, Nieu-Seeland, oorlede.[1]

  1. 1,0 1,1 (en) Jonah Lomu dies, aged 40. 3 News (18 November 2015). URL besoek op 18 November 2015.
  2. (en) "1995: Die driedrukvraat". New Zealand Herald. 16 Augustus 2011. ISSN 1170-0777. Besoek op 18 November 2015.
  3. "Jonah Lomu se rugbyreis". BBC (in Engels). 10 Julie 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op 22 Julie 2006.
  4. "Sesde Inhuldigingsdinee – 2007" (in Engels). Internasionale Rugbyheldesaal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2012. Besoek op 13 September 2007.
  5. (en) Internasionale Rugbyraad (26 Oktober 2011). "RWB-legendes ingelyf in IRR Heldesaal". Persberig. Archived from the original on 27 Oktober 2011. https://web.archive.org/web/20111027230745/http://www.irb.com/history/halloffame/newsid%3D2060049.html#rwc+legends+inducted+into+irb+hall+fame. Besoek op 27 Oktober 2011. 

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy